Archive for Mei 9th, 2010

09
May
10

Welkom!

 Welkom by my blog.

Aanvanklik het ek die blog begin om oor my Gys Niemand-reeks te gesels terwyl ek besig was om aan die reeks te skryf. Intussen is die Davel-reeks ook herdruk en het ek ook daaroor op die blog geskryf.

Lees gerus ouer inskrywings waarin ek skinder oor die karakters en agtergrond gee oor hulle doen en late. Ek het ook van die skryfproses vertel en die vordering wat ek maak, en geklets oor funksies en geleenthede wat ek bygewoon het.

Van nou af sal ek die blog gebruik om julle op datum te hou met nuwe verwikkelinge. Hou ook die blog dop vir uitnodigings na bekendstellings en ander geleenthede. En gesels gerus saam! Dis heerlik om terugvoer te kry.

Volgende in die pyplyn is die Maanschijnbaai-tweeluik:

Jo & Sue en Nan & Jeannie

Indien jy belangstel om my (min of meer) maandelikse NUUSBRIEF per e-pos te ontvang, laat weet my by

chanette@chanettepaul.co.za




Enter your email address to subscribe to this blog and receive notifications of new posts by email.

Join 51 other followers

 

Mei 2010
M T W T F S S
    Jun »
 12
3456789
10111213141516
17181920212223
24252627282930
31  

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.

Join 51 other followers