19
Aug
10

Publikasielys

Daar is ‘n hele paar lesers wat my al gevra het vir ‘n lys van my boeke om seker te maak of hulle almal gelees het. Hier volg die lys tot op datum.

Romanses:

1. Maalstroom van ekstase … Perskor – 1996 … Jacklin (grootdruk) – 2003

2. Woestynliefde … Perskor – 1997 … Jacklin (grootdruk) – 2004

3. Leerskool van die liefde … Perskor – 1997 … Jacklin (grootdruk) – 2001

4. Eiland van begeerte … Perskor – 1997 … Jacklin (grootdruk) – 2004

5. Rots van liefde … Perskor – 1999 … Jacklin (grootdruk) – 2002

6. Legende van die liefde … Tafelberg – 2001 … Jacklin (grootdruk) – 2003

7. Liefde in laventel … Tafelberg – 2002 … Jacklin (grootdruk) – 2004

8. Geld wat krom is … Human & Rousseau – 2002 … Jacklin (grootdruk) – 2004

9. Letsels (Grootdruk) … Lapa – 2003

10. Oerdans van die liefde … Tafelberg – 2003 … Jacklin (grootdruk) – 2005

11. Vlerke vir ’n visvrou … Lapa – 2003 … Jacklin (grootdruk) – 2006

12. Krinkels in die maan … Lapa – 2004 … Jacklin (grootdruk) – 2005

13. Perlemoenmaan … Tafelberg – 2004

14. Troupant … Tafelberg (Bylaag tot Sarie Nov.2004)

15. Fynbos vir ’n feeks … Tafelberg – 2004

16. Toorliefde … Tafelberg – 2005

17. Op soek na ’n held … Lapa Romanza – Junie 2005

18. Porselein van staal … Lapa Romanza – Nov 2005

Historiese liefdesromans – Die Davel-reeks

19. Tamara … Lapa – Okt 2005 (Heruitgawe van Bittersoet Wals – Perskor1999)

20. Willemien … Lapa – Jan 2006

 21. Annabella … Lapa – Mrt 2006

22. Deborah … Lapa – Mei 2006

23. Isabelle … Lapa – Jul 2006

24. Maryn … Lapa – Sept 2006

25. Fleur … Lapa – Nov 2006

Romans

26. Vlerkaf … Perskor – 1998

27. Wip van die droomvanger … Perskor – 1998

28. Leila word lig … Human & Rousseau – 2005

Bundels

29. Vlerke van goud … Lapa – 1999

(6 Tydskrifverhale: Die Jakarandaboom / Feetjie op ’n besem / Odin en die pêrel / So is die lewe / Herfsskool / Vlerke van goud)

Spanningsromans

30. Springgety … Lapa 2007

31. Fortuin … Lapa 2008

32. Boheem … Lapa 2009

33. Meetsnoer … (Okt.) Lapa 2010

Duette (2 in 1)

Branders van liefde … Lapa 2009 (Opsoek na ‘n held / Porselein van staal).

Onder Seespieël … Lapa 2010 (Maalstroom van ekstase / Leerskool van liefde)

Omnibusse (3 in 1)

Chanette Paul Omnibus 1 … Tafelberg 2002 (Maalstroom van ekstase / Woestynliefde / Eiland van begeerte)

Chanette Paul Omnibus 2 … Tafelberg 2006 (Leerskool van die liefde / Rots van liefde / Geld wat krom is)

Chanette Paul Omnibus 3 … Tafelberg 2007 (Legende van die liefde / Liefde in laventel / Oerdans van die liefde)

Chanette Paul Omnibus 4 … Tafelberg 2009 (Fynbos vir ‘n feeks / Perlemoenmaan / Toorliefde)

Bydraes tot bundels:

Donkerveld … Lapa – 2002

Omdat ek Ma lief het … CUM – 2002

Drie van die bestes Volume 5 (Letsels) … Lapa -2002

Trefkrag Afrikaans Leesboek … Nasou 2007

40 Sarie Flitsverhale … Tafelberg 2009


5 Responses to “Publikasielys”


  1. Augustus 22, 2010 om 10:55 vm

    Ek is nou besig om Leila word Lig te lees en ek kan nie help om te wonder hoeveel vroue, as hulle eerlik wil wees, hulself in Leila se huweliksituasie bevind nie. Ek is nou maar eers by die derde hoofstuk, maar dit gaan baie interessant wees om te sien hoe Leila se paadjie verder gaan kronkel.

  2. Augustus 22, 2010 om 11:04 vm

    Ek hoop jy geniet dit. ‘n Leser in haar laattwintigs het op ‘n keer vir my gesê die boek het haar op twee maniere gevang. Sy was self pas deur ‘n traumatiese verhouding en Leila het haar help besef waar die fout gelê het, maar sy het ook gesien hoe haar ma vasgevang was en dit het haar baie dinge beter laat verstaan. Nog ‘n leser uit die VSA het laat weet sy het nadat sy die boek gelees het vir die eerste keer weer moed gekry om met die lewe aan te gaan en kon uiteindelik weer begin skilder na jare wat sy nie ‘n verfkwas kon optel nie.Dis groot komplimente vir my.
    Ek hoor graag wat jy dink wanneer jy klaar is.

  3. Augustus 22, 2010 om 11:07 vm

    Ek moet byvoeg, ‘n leser het my ook laat weet die boeke in hulle biblioteek het ruimte agterin vir kommentaar. Een daarvan in Leila was: ‘n weird boek.😉

  4. 4 Anzel Gerber
    Oktober 11, 2010 om 3:50 nm

    Jy publiseer al vir amper 15 jaar. Dis n baie groot prestasie. Hopelik kan ek in 15 jaar terugkyk op ‘n lys boeke en publikasies so lank soos joune…🙂 Ek kan ook nie wag om Meetsnoer in die hande te kry nie…

    • Oktober 11, 2010 om 3:57 nm

      Anzel, dit voel soos nou die dag toe ek nog met lang oë na skrywers gekyk het en gedink het: eendag, eendag gaan ek ook ‘n boek skryf. Partykeer moet ek myself knyp om seker te maak ek het regtig al boeke op die rak en dat mense dit regtig lees. Hou goeie moed, dit sal kom!


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s


Enter your email address to subscribe to this blog and receive notifications of new posts by email.

Join 148 other followers

Augustus 2010
M T W T F S S
« Jul   Sep »
 1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031  

Chanette op Facebook


%d bloggers like this: