24
Aug
10

Lusmaker

Vir die van julle wat uitsien na Meetsnoer, ‘n klein lusmakertjie.

Meetsnoer verskyn in Oktober 2010.

Vir die voorblad plus die agterbladteks loer hier… Ek hoor graag wat julle dink!

(Klik op die foto hieronder om die volle beeld te sien).


8 Responses to “Lusmaker”


  1. 1 Lelani
    Augustus 24, 2010 om 8:58 vm

    Oh WOW. Ek kan nie wag nie! Ek is mal oor die voorblad!

  2. 3 Tinus
    Augustus 24, 2010 om 9:01 vm

    Sien uit daarna om dit te lees. Hoop dis gou op kalahari sodat mens dit na die buiteland toe kan bestel.

  3. 5 Jolandé
    Augustus 24, 2010 om 9:28 vm

    Baie nice inderdaad! Laat my aan die poster van Sandra Bullock se fliek, Premonition dink.

    Ai, ek kan nie wag nie…Oktober is nog so vêr! Jy moet so aftel klok op jou website sit!
    So dan moet die boek seker voor 20 Oktober verskyn😉

  4. Augustus 24, 2010 om 9:39 vm

    As ek net geweet het hoe om ‘n aftelklok op te sit! Ek sien maar self net so baie daarna uit om weer ‘n nuwe boek vas te hou.
    Sal biekie google om te sien hoe lyk die fliek se poster. Ek is nou nuuskierig.
    Ja, ek hoop Meetsnoer is voor 20 Okt op die rak! Die oorspronklike publikasie datum was vir ‘n paar maande vroeër geskeduleer, maar dit het toe om verskeie redes nie uitgewerk nie. Teen daardie tyd kon ek nie meer die datum in die storie verander nie. Maar onthou, dis net die begin van die einde…😉

  5. 7 Cynthia Robertson
    September 20, 2010 om 9:02 vm

    Kan nie wag om dit te lees nie! Baie “nou” met almal wat 2012 inwag. Baie geluk!

  6. September 20, 2010 om 9:10 vm

    Dankie, Cynthia! Ek hou duim vas julle hou van die boek.


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s


Enter your email address to subscribe to this blog and receive notifications of new posts by email.

Join 148 other followers

Augustus 2010
M T W T F S S
« Jul   Sep »
 1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031  

Chanette op Facebook


%d bloggers like this: