20
Sep
10

Meetsnoer se proloog

Romanza lesersblog het gevra of hulle ‘n proestukkie van Meetsnoer kan plaas. Die proloog is te lees by

http://romanzalesers.wordpress.com/


6 Responses to “Meetsnoer se proloog”


  1. 1 Jolandé
    Oktober 4, 2010 om 9:54 vm

    Hi Chanette

    Wanneer word Meetsnoer vrygestel? Ek kan nou nie meer wag nie🙂

  2. 3 Isabel Le Roux
    Oktober 7, 2010 om 9:24 nm

    Ek was woensdag by Lapa (het op hulle rak verskyn Dinsdag, maar nog nie in winkels gewees nie) en my kopie reeds gekoop. Net soos sy voorgangers die moeite werd om te lees en was so spyt met laaste bladsy vanmiddag…. Dankie Chanette, nou wag ek vir Dryfhout!

    • Oktober 11, 2010 om 10:04 vm

      Genade, Isabel! Ek het nog nie eens die boek in my hande gehou nie en hier is jy al klaar gelees. Ek is bly jy het dit geniet. Dryfhout het baie goed gevorder. Daar lê nog baie afrondingswerk voor, maar die eerste draft is daar.

  3. 5 Jolandé
    Oktober 11, 2010 om 1:41 nm

    Goeie ouers! En hier probeer ek nog die boek “source”! Ek het gesien hy is op Lapa se website maar met die pos gaan dit seker nog 3 weke vat en hy sal seker voor dan by die boekwinkels wees. Ek probeer altyd jou boeke so stadig moontlik lees sodat ek solank moontlik deel van Gys & kie se leefwereld kan bly, maar kry dit gewoonlik nie langer as ‘n week uitgerek nie😉

    Shame jy voel seker soos ‘n worsmasjien wat net moet produseer, met die dat ek en Isabel al klaar uitsien na Dryfhout! Weet net ons geniet dit vreeslik, elke sinnetjie!

    Sal laat weet as ek met Meetsnoer in my hand staan🙂

    Laat weet asb as jy boekbekendstellings hierbo vir hom het hier bo, ek sal graag weer wil kom hallo sê!

    • Oktober 11, 2010 om 1:55 nm

      Dis vir my wonderlik dat julle uitsien na die volgende, Jolandé. Dit beteken ek hoef nog nie op te hou skryf nie😉 Ek sal beslis laat weet van bekendstellings. Tans weet ek nog net van een in die Kaap. Ek sal op die blog en in die nuusbrief laat weet wanneer en waar.


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s


Enter your email address to subscribe to this blog and receive notifications of new posts by email.

Join 148 other followers

September 2010
M T W T F S S
« Aug   Oct »
 12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
27282930  

Chanette op Facebook


%d bloggers like this: