11
Oct
10

Meetsnoer is hier!

Meetsnoer het op 5 Oktober geland (en weeg ʼn hele paar onse!).

Dit sal binnekort beskikbaar wees by boekwinkels en aanlynboekwinkels, maar is reeds verkrygbaar by Lapa. Om te koop, klik op hierdie skakel: Lapa – Meetsnoer


4 Responses to “Meetsnoer is hier!”


  1. 1 Leandra Stander
    November 8, 2010 om 2:41 nm

    Ek het die afgelope naweek spesiaal eenkant gesit om Meetsnoer te lees.
    Chanette, dit is alweer ‘n treffer en ek kon die boek nie neersit nie, het tot laat in die aande gelees. Nou sal ek maar weer geduldig moet wag vir die volgende boek. Wanneer beoog jy jou volgende een? (nie die Daveltjies nie, want ek het hulle ook al almal gelees)

    • Januarie 3, 2011 om 7:12 vm

      Kan nie glo ek het jou nog nie geantwoord nie! Ek is so bly jy het Meetsnoer geniet, Leandra.
      Ek het nogal ‘n baie besige skedule vir hierdie maand, maar ek hoop om so in Februarie weer aan die skryf te kom. Lyk my dit gaan weer ‘n reeks wees, maar die keer sonder ‘n speurder. Tans is die idee maar redelik vaag, maar ek sien baie daarna uit om al die moontlikhede te ondersoek en weer regtig aan die gang te kom.

  2. 3 Jolandé
    November 17, 2010 om 2:52 nm

    Ek het sopas Meetsnoer klaar gelees. Wat ‘n briljante boek! Ek het dit regtig vreeslik geniet en kon dit ook nie neersit nie, al het ek aanvanklik gedink dis ‘n dik boek! Dis verbasend hoe die bladsye verbygevlieg het en nou sien ek reeds baie uit na Dryfhout. Ek dink regtig jy vaar baie goed in hierdie genre en verstom my elke keer in die ontknoping. Dis so jammer dat ek nou nie meer deel is van Flint en Raine se lewe nie😦 Ek sal maar net die boek weer moet lees! Baie geluk, dis werklik ‘n goeie stuk werk!

  3. November 18, 2010 om 7:04 vm

    Ek is so bly jy het dit geniet en dankie dat jy laat weet het! Ek was gister in die Kaap vir die bekendstelling. Wens ek het jou pos voor die tyd geslees! Dit sou vir my ‘n lekker gerusstelling gewees het. Maar dit het goed gegaan en die terugvoer wat ek daar gekry het was ook positief. My uitgewer het laat weet sy hou baie van Dryfhout, nou wag ek nog net om van die keurder te hoor. Ek sal hieroor ‘n possie plaas sodra ek gehoor het.


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s


Enter your email address to subscribe to this blog and receive notifications of new posts by email.

Join 148 other followers

Oktober 2010
M T W T F S S
« Sep   Nov »
 123
45678910
11121314151617
18192021222324
25262728293031

Chanette op Facebook


%d bloggers like this: