‘n Vinnige nuusflitsie:
Ek sal more (Vrydag 19 November) tussen 12:00-14:00 by rooirose se internet kletskamer beskikbaar wees om vrae oor my boeke en skryfwerk te beantwoord.
Skakel van 12:00 af in en volg die maklike stappe om te registreer by www.rooirose.co.za.
Advertisements
0 Responses to “rooirose se kletskamer – 19 November”