06
Dec
10

Onderhoud met Karin Brynard oor Meetsnoer

Karin Brynard het ‘n lekker lang onderhoud met my gevoer oor Meetsnoer en ander skryfdinge. 

Jy kan dit lees by:

http://crimebeat.book.co.za/blog/2010/12/06/crime-beat-karin-brynard-praat-met-chanette-paul-oor-haar-nuwe-spanningsroman-meetsnoer/


2 Responses to “Onderhoud met Karin Brynard oor Meetsnoer”


  1. 1 Marile Cloete
    Januarie 5, 2011 om 1:13 nm

    Tot my skande moet ek sê dat ek nou eers hierdie onderhoud gelees het, en dit omdat ‘n vriendin my iets daarvan gevra het! (Dit was oor die verskille tussen die genres waarvan jy praat.)
    Natuurlik is ek bly ek het dit gelees – ek leer nog elke keer wanneer ek iets van jou lees. Al is dit net hoe mooi jy dinge oor jouself en jou werk kan formuleer waarvoor ek nie altyd woorde het nie!
    Ek gaan die skakel op die Lesersblog ook sit – ek neem aan jy gee nie om nie???


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s


Enter your email address to subscribe to this blog and receive notifications of new posts by email.

Join 148 other followers

Desember 2010
M T W T F S S
« Nov   Jan »
 12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
2728293031  

Chanette op Facebook


%d bloggers like this: