30
Jan
11

Vinnige nusie: Paarl – Bargain Books

Ek is gevra om by Bargain Books in die Paarl boeke te teken en dit gebeur op

11 Maart om 14h30-15h30 by

Shop 18, Paarl Mall

Cecilia street

Paarl

Tel  021 8630511  faks 0866 528 434

Email: paarl@bargainbooks.co.za


1 Response to “Vinnige nusie: Paarl – Bargain Books”


  1. 1 Marietjie
    Junie 24, 2011 om 9:06 vm

    My Dryfhout is klaar ….. my hart voel leeg en toe ek lees wat Chanette skryf oor hoe sy moes afskeid neem van die karakters toe huil ek snot en trane … (dis dan my familie ook) SKITTEREND ek weet nie hoe om dit te beskryf nie, dit was die beste nog ooit, ek love hoe mens terug gevat word na die ander boeke en hoe alles bymekaar kom,sign my op a jy ooit weer so iets wil doen – Baie geluk ek kon sien aan die navorsing daar was baie tyd spandeer, maar elke oomblik werd om so reultaat te kan he – Baie sterkte en laat jou “geheim” vir die volgende boek gou uitkom – Groetnis – een van jou groot Fans


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s




Enter your email address to subscribe to this blog and receive notifications of new posts by email.

Join 148 other followers

Januarie 2011
M T W T F S S
« Dec   Feb »
 12
3456789
10111213141516
17181920212223
24252627282930
31  

Chanette op Facebook


%d bloggers like this: