13
May
11

Splinternuwe Springgety

Benewens die publikasie van Dryfhout waarna ek so uitsien, is ek ook vreeslik opgewonde oor die heruitgawes van Springgety, Fortuin en Boheem. En, let wel, nie net ʼn herdruk nie, hulle het splinternuwe tabberds aan.

Hulle sal tesame met Dryfhout in Junie op die rak wees.

Hier is Springgety se voorblad en die volle omslag kan jy hier sien:


4 Responses to “Splinternuwe Springgety”


  1. 1 kristel
    Mei 13, 2011 om 8:38 vm

    Weet amper nie watter omslag die mooiste ís nie – die oue of die nuwe. Pragtig!

  2. 3 Marile Cloete
    Mei 13, 2011 om 10:01 vm

    Wonderlik!

  3. 4 Lelani
    Mei 19, 2011 om 8:43 vm

    Dit lyk regtig stunning!


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s


Enter your email address to subscribe to this blog and receive notifications of new posts by email.

Join 148 other followers

Mei 2011
M T W T F S S
« Apr   Jun »
 1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031  

Chanette op Facebook


%d bloggers like this: