18
May
11

Nuwe omslag: Fortuin

Alhoewel al drie die nuwe Gys-omslae my beïndruk, slaan Fortuin sʼn my asem weg.  En ek was nogal bekommerd, want Fortuin se eerste omslag  was my gunsteling van die eerste uitgawes sʼn. Wat dink julle? Ek kan nie wag om hierdie nuwe uitgawes in Junie in boekvorm te sien nie. Vir die volbladomslag, loer hier: 


8 Responses to “Nuwe omslag: Fortuin”


  1. 4 Marile Cloete
    Mei 18, 2011 om 3:02 nm

    Eerily beautiful …

  2. Mei 18, 2011 om 3:36 nm

    En daardie skryfsels wat aan ‘n antieke soort wheel of fortune geskrif herinner!

  3. Mei 18, 2011 om 3:39 nm

    Hoe langer mens daarna kyk, hoe interessanter word die prent.

  4. 8 Lelani
    Mei 19, 2011 om 8:46 vm

    Skielik is ek baie bly dat ek nog nie daarby uitgekom het om Fortuin of Springgety vir my aan te skaf nie! Nou kan ek hulle kry in hierdie uiterse stunning voorblaaie!!!

    Ek is nou skoon nuuskierig oor hoe Boheem se nuwe voorblad lyk!


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s


Enter your email address to subscribe to this blog and receive notifications of new posts by email.

Join 148 other followers

Mei 2011
M T W T F S S
« Apr   Jun »
 1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031  

Chanette op Facebook


%d bloggers like this: