04
Jun
11

Vyf woorde

Gistermiddag, so skuins na ses en net voor ek voorlopig tjaila, kry ek ʼn bitter kort e-pos van my uitgewer:

Gyse het gekom, lyk goed …

Die opwinding wat vyf woorde kan ontketen, is mateloos.

Dryfhout en die heruitgawes van Springgety, Fortuin en Boheem het dus geland!

Nou wag ek in angs en spanning vir daardie pakkie outeurskopieë en julle kan begin tande slyp en boekwinkels dophou.


3 Responses to “Vyf woorde”


  1. Junie 4, 2011 om 7:41 nm

    …en ons lesers wag in spanning om te verhaal te versling!Kan werklik nie wag nie…baie blessings met hierdie laaste een, maar hopelik nie die laaste uit jou pen nie.♥

  2. Junie 4, 2011 om 11:14 nm

    Dankie, Charlene! Nee, ek is bevrees ek dink nie ek kan ophou skryf nie, al sou ek dalk wou. Wat nie die geval is nie.;-)


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s


Enter your email address to subscribe to this blog and receive notifications of new posts by email.

Join 148 other followers

Junie 2011
M T W T F S S
« May   Aug »
 12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
27282930  

Chanette op Facebook


%d bloggers like this: