08
Jun
11

Dryfhout beskikbaar

Dryfhout is tans beskikbaar op Lapa se webwerf by

 http://lapa.co.za/Web/Boek/boek.aspx?Boek=4493&tema=1



6 Responses to “Dryfhout beskikbaar”


  1. 1 Laetitia
    Julie 4, 2011 om 2:05 nm

    Hi Chanette, ek is nou besig met Dryfhout en dis briljant. Net jammer dis die laaste boek in die reeks,so ek lees maar stadig daaraan om die enjoyment uit te rek. Dankie jy is ‘n puik skryfster.

    • Julie 4, 2011 om 2:20 nm

      Welkom by my blog, Laetitia! Ek is baie bly jy geniet Dryfhout. Ek moet sê ek mis ou Gys en het swaar afskeid geneem. Dis ‘n plesier om vir lesers soos jy te skryf. Hopelik voldoen die volgende boek ook aan jou verwagtinge.

  2. 3 Riana Viljoen
    Julie 11, 2011 om 1:02 nm

    Baie dankie vir die 5 Gys-boeke,dit het gesorg vir lekker leesgenot !!

  3. 5 Jolande
    Augustus 19, 2011 om 9:36 nm

    Hi Chanette

    Ek het Dryfhout gisteraand klaar gemaak. Baie dankie vir ‘n lieflike boek en reeks! Ek dink ek het hom die meeste geniet van die 5 maar dis moeilik om te se. Ek gaan Gys hulle ook baie mis, mens het so lekker deel van hulle wereld geword dat dit moeilik is om te glo hulle bestaan nie! Maw jy is ‘n meester om geloofwaardige karakters te skep! Daarom is ek nie te hartseer nie want ek weet jou volgende boek gaan net so wonderlik wees! (No pressure😉

    Ek het weer eens al jou navorsing waardeer en dit was baie interessant om te lees van die verskillende porselein en vonkelwyn makery, onder andere

    • Augustus 21, 2011 om 11:46 vm

      Ek is so bly jy het Dryfhout ook geniet, Jolande. En jou mosie van vertroue oor die boeke wat volg is, ‘n riem onder die hart. ‘n Hart wat ek maar goed sal moet vashou tot ek hoor wat julle van die nuutste poging(s) dink!
      Die navorsing is altyd vir my lekker. Ek leer self geweldig baie. Wat kan ek sê? I love my job!


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s


Enter your email address to subscribe to this blog and receive notifications of new posts by email.

Join 148 other followers

Junie 2011
M T W T F S S
« May   Aug »
 12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
27282930  

Chanette op Facebook


%d bloggers like this: