13
Jun
11

Tamara wals vir die derde keer

Tamara verskyn so teen die middel van Julie in haar nuwe tabbertjie. Dis al die vrou se derde. Aanvanklik is sy in 1999 as deel van die honderdjarige herdenking van die Anglo-Boereoorlog uitgegee onder die titel Bittersoet wals. Dit was nog by die destydse Perskor. Daarna verskyn sy as Tamara in 2005 in die Historiese Romanse-reeks van Lapa se Romanza Imprint. In 2006 het ek die ander ses boeke in die reeks, wat nou by lesers bekendstaan as die Daveltjies, geskryf.

Ek dink Tamara lyk hierdie keer mooier as ooit! Wat dink julle?

Die res van die Daveltjies volg in volgorde in haar voetspore, een per maand. Willemien volg dus in Augustus.


1 Response to “Tamara wals vir die derde keer”


  1. 1 Kathleen
    Junie 18, 2011 om 7:22 nm

    Tamara mag gerus voortwals, die res van haar familie ook! Maryn bly my gunsteling – ek wil eendag nog daai oondhandskoene van haar probeer maak.


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s


Enter your email address to subscribe to this blog and receive notifications of new posts by email.

Join 148 other followers

Junie 2011
M T W T F S S
« May   Aug »
 12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
27282930  

Chanette op Facebook


%d bloggers like this: