21
Aug
11

Willemien is op die rak

Ek het hierdie week my outeurskopieë van Willemien gekry. Ag, sy lyk pragtig en voel so lekker.

Sy is op die rak by winkels soos CNA, Exclusive’s, Bargainbooks en ander.

Sy is ook aanlyn beskikbaar by onder meer graffitiboeke waar sy tans no. 6 op die topverkoperlys is as ook by Lapa.

Vir ‘n proestukkie: Proestukkie: Chanette Paul: Willemien


2 Responses to “Willemien is op die rak”


  1. 1 Bets Smith
    Augustus 30, 2011 om 9:34 vm

    Die Daveltjies se nuwe rokke is pragtig en lyk so outentiek. Hulle aanskyn alleen is al ‘n aanwins op enige ‘erfstuk-van-Ouma’-tafeltjie of kassie, dan bring hulle nog leesplesier ook. Geluk, hoor.

  2. September 8, 2011 om 9:49 vm

    Dankie, bets! ek het dit seker nou al 100x gesê, maar ek is regtig gaande oor daai rokkie.😉


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s


Enter your email address to subscribe to this blog and receive notifications of new posts by email.

Join 148 other followers

Augustus 2011
M T W T F S S
« Jun   Sep »
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
293031  

Chanette op Facebook


%d bloggers like this: