01
Oct
11

Dryfhout-resensie op LitNet

Vanoggend staan ek nog moeg op na ‘n heerlike, maar redelik uitmergelende blitsbesoek aan KZN. Na so ‘n tydjie weg is daar altyd ‘n menigte e-posse om te beantwoord en dinge om in te haal.

Ek wag nog so dat die e-pos aflaai en kliek toe maar gou op die LitNet Nuusbrief om te sien wat op die boekefront aangaan en raai! Daar is die voorblad van Dryfhout en ‘n Biebouw-resensie. My hart verys onmiddellik. Waar gaan die kritiek dié keer lê, wonder ek. Maar ek besluit om dapper te wees en gaan lees wat Madri Victor te sê het.

Toe is dit seker een van die wonderlikste resensies wat ‘n boek van my nog gekry het!

Gaan loer gerus by  LitNet-resensie – Dryfhout


1 Response to “Dryfhout-resensie op LitNet”


  1. 1 Bets Smith
    Oktober 1, 2011 om 4:23 nm

    Baie geluk, Chanette! Dis regtig ‘n wonderlike resensie, werklik welverdiend.


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s


Enter your email address to subscribe to this blog and receive notifications of new posts by email.

Join 148 other followers

Oktober 2011
M T W T F S S
« Sep   Nov »
 12
3456789
10111213141516
17181920212223
24252627282930
31  

Chanette op Facebook


%d bloggers like this: