10
Oct
11

Deborah se beurt

Die wildewragtag van ‘n Deborah kom aan die beurt in die mooie maand van Oktober.

‘n Lusmakertjie is te lese by Proestukkie – Deborah

Beskikbaar by onder meer: Deborah – Lapa & Deborah – Graffiti

Agterblad:

Haar pa sê sy’s ’n wildewragtig. En Deborah ís versot op argeologiese opgrawings. Sy dra graag haar boetie se klere. Maar beeldskoon en pure vrou, dié is sy.

Die argeoloog Heath Hughes leer haar as Doepie ken. ’n Jong seun, glo hy. Maar hy ontmoet ook vir Deborah. En altwee herken onmiddellik die intense aangetrokkenheid tussen hulle.

Saam beland hulle by die Zimbabwe-ruïnes waar hulle opgrawings doen – Deborah vermom as Doepie.

Sy weet sy het hierdie blonde man lief, maar hoor dat hy eintlik ’n leuenaar is en die vondste vir eie gewin hou.

Hy’s ’n dief, oneerlik, en die vrou in haar weet nie waarheen met haar liefde nie.


2 Responses to “Deborah se beurt”


  1. 1 Lourine Coetzer
    November 23, 2011 om 10:42 vm

    Ek het 1 ste Annabella gelees ,2 de Isabelle toe Maryn!!!Ek het nou net Tamara klaar gelees!!!En wil net se dit was wonderlik!Ek wil net weet waar kan ek die res van die boeke kry?Leserskring het nog net Willemien.maar ek soek nog die ander 2!!!ek sien nou uit daarna om die res se stories te lees,want na tamara kan ek almal beter verstaan,en is dit kosbaarder om te weet waar alles BEGIN het!!!

    Baie dankie vir jou mooi stories!
    Ek luv dit

    Lourine


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s


Enter your email address to subscribe to this blog and receive notifications of new posts by email.

Join 148 other followers

Oktober 2011
M T W T F S S
« Sep   Nov »
 12
3456789
10111213141516
17181920212223
24252627282930
31  

Chanette op Facebook


%d bloggers like this: