02
Mar
12

2012 Woordfees – Waarom Misdaad?

Ek sien baie uit hierna.

Laat hoor gerus waarom jy van misdaadfiksie hou (of nie)!


6 Responses to “2012 Woordfees – Waarom Misdaad?”


  1. 1 Almarie
    Maart 2, 2012 om 12:06 nm

    Ek hou baie daarvan. Dis so lekker om te weet dat daar teminste in ‘n storie oplossings gevind word en dat die skurke vasgetrek word. Anders asin die werklike lewe…….

  2. 3 Jakkie Steyn
    Maart 2, 2012 om 3:12 nm

    Ek hou van misdaad fiksie,daar is die element wat jou op hete kole laat wag , jy wil nie ophou lees nie – jy wil weet wat gebeur volgende. Jy wil ook he dat die persoon wat die skuldiges moet vang, soos Gys Niemand die skuldiges moet vang voor nog karakters doodgaan.

  3. 5 Gene Supra
    Maart 4, 2012 om 6:27 nm

    Ek hou van misdaadfiksie nie alleen vir die spanning nie maar ook dat n mens deelneem deur te probeer raai sover as wat jy lees, wie die skuldige een moontlik kan wees. Mens raak dus so betrokke en opgeneem in al die intriges en probeer self speurder speel . Dan is dit ook lekker om altyd iets by te leer wat die skrywer gewoonlik nagevors het en in die storie inbring


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s


Enter your email address to subscribe to this blog and receive notifications of new posts by email.

Join 148 other followers

Maart 2012
M T W T F S S
« Jan   May »
 1234
567891011
12131415161718
19202122232425
262728293031  

Chanette op Facebook


%d bloggers like this: