Archive for September, 2012

27
Sep
12

Labirint: ‘n voorsmakie

Labirint kan vooruit bestel word by
Sien die lokprent hier:

Toe die skilder Vasti de Leeuw se gewese man haar meenthuis vandaliseer, het sy genoeg gehad van sy jarelange treitering. Sy trek terug na Leeuwendrift waar sy as ʼn verworpeling grootgeword het. Dieselfde dag nog begin sy treiteroproepe ontvang, maar sy weier om weer te vlug.  Lees aan ‘Labirint: ‘n voorsmakie’

24
Sep
12

Gys raak elektronies!

Daar is nou twee van die vyf Gys Niemand-boeke beskikbaar as e-boeke:

http://www.kalahari.com/digitaldownloads/Boheem-eBook/80175/46330062.aspx

http://www.kalahari.com/digitaldownloads/Dryfhout-eBook/80175/46330063.aspx

17
Sep
12

Daveltjies as e-boeke

Die Daveltjie betree nou ook die 21e eeu!

Vier van die Daveltjies is tot dusver beskikbaar as e-boeke:

http://www.kalahari.com/digitaldownloads/Annabella-eBook/80175/46330701.aspx

http://www.kalahari.com/digitaldownloads/Isabelle-eBook/75579/46290247.aspx Lees aan ‘Daveltjies as e-boeke’

08
Sep
12

Lekkerlit kompetisie – Jo & Sue

Jo & Sue is die September-boek in Lapa se lekkerlit kompetisie!

Meer inligting oor die kompetisie: Lees aan ‘Lekkerlit kompetisie – Jo & Sue’

07
Sep
12

Die Calitze by Alkantrant Biblioteek

Nog ‘n Lente lekkerte in Pretoria!

07
Sep
12

Calitze by Graffiti se 5e verjaardag

Is ek nou nie bevoorreg nie!

Graffiti + Sophia Kapp!




Enter your email address to subscribe to this blog and receive notifications of new posts by email.

Sluit aan by 174 ander intekenaars

September 2012
M D W T V S S
« Aug   Okt »
 12
3456789
10111213141516
17181920212223
24252627282930