08
Sep
12

Lekkerlit kompetisie – Jo & Sue

Jo & Sue is die September-boek in Lapa se lekkerlit kompetisie!

Meer inligting oor die kompetisie:

10 Maande, 10 boeke. Net een sal wegstap met die titel: LAPA Lekkerlit-boek van die jaar. En jý, die leser, besluit wie die wenner is.

LAPA glo lesers en skrywers stap hand aan hand, daarom wen die Lekkerlit-boek van 2012 se skrywer én een gelukkige leser elk R10 000 kontant!

Vanaf 1 Februarie tot 30 November 2012 kies LAPA Uitgewers elke maand ’n Lekkerlit-boek: ’n mengsel van spanning, romanse en avontuur.

Elke maand kan een leser R1 000 kontant wen deur op LAPA se Facebook-blad ’n maklike vraag oor die Lekkerlit-boek van die maand te beantwoord. Behalwe vir die kompetisievraag sal jy hier ook besprekings van die boeke, vrae vir leeskringe, onderhoude met die skrywers en ander brokkies inligting kry.

In Desember, wanneer al tien boeke gelees is, stem lesers oor die beste Lekkerlit-boek van die jaar.

Skryf in op die volgende 3 maniere:

 LAPA se Facebook-blad

 LAPA se mobi-webwerf: www.lekkerlit.mobi

 SMS jou naam, kontaknommer, antwoord op vraag en LAPA as kodewoord na 33618.

Meer inligting oor die boek van die maand

Besprekingsvrae vir leeskringe kan hier afgelaai word

Laai die kompetisiereëls hier af


0 Responses to “Lekkerlit kompetisie – Jo & Sue”



  1. Lewer Kommentaar

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s


Enter your email address to subscribe to this blog and receive notifications of new posts by email.

Join 148 other followers

September 2012
M T W T F S S
« Aug   Oct »
 12
3456789
10111213141516
17181920212223
24252627282930

Chanette op Facebook


%d bloggers like this: