17
Sep
12

Daveltjies as e-boeke

Die Daveltjie betree nou ook die 21e eeu!

Vier van die Daveltjies is tot dusver beskikbaar as e-boeke:

http://www.kalahari.com/digitaldownloads/Annabella-eBook/80175/46330701.aspx

http://www.kalahari.com/digitaldownloads/Isabelle-eBook/75579/46290247.aspx

http://www.kalahari.com/digitaldownloads/Maryn-eBook/75579/46290246.aspx

http://www.kalahari.com/digitaldownloads/Fleur-eBook/75579/46290245.aspx


6 Responses to “Daveltjies as e-boeke”


  1. 1 Annetjie van Tonder
    September 17, 2012 om 9:59 vm

    Dis gaaf dat die Daveltjies nou ook modern raak. Wens dit was beskikbaar by Amazon, want ek het ‘n Kindle en kan net deur hulle aflaai.

    • September 17, 2012 om 12:14 nm

      Daar is glo maniere waarop mens hierdie formaat kan omskakel om op Kindle te kan lees, maar ek weet ongelukkig nie hoe nie, Annetjie. Amazon is egter in die vooruitsig al sal dit moontlik nog ‘n hele ruk duur.

  2. 3 Son
    September 17, 2012 om 2:08 nm

    Ek koop baie Afrikaanse boeke by Kalahari en skakel dit dan om en lees op my Kindle. Annetjie, jy kan my email by amttay@gmail.com dan sal ek vir jou verduidelik hoe om dit te doen.

  3. 5 Henriëtte
    Oktober 5, 2012 om 3:45 vm

    Hi Chanette,

    Ek’t so pas begin met my eerste e-boek, Isabelle. Ek lees te lekker – wonderlik & gerieflik om dit so vinnig elektronies op te laai. Die beste alternatief as mens so ver bly. Groete uit Oz.


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s


Enter your email address to subscribe to this blog and receive notifications of new posts by email.

Join 148 other followers

September 2012
M T W T F S S
« Aug   Oct »
 12
3456789
10111213141516
17181920212223
24252627282930

Chanette op Facebook


%d bloggers like this: