Archive for Desember, 2012

17
Des
12

Die draak se laaste asem

AngelMoon-Vintage-GraphicsFairy

Vroeg in Maart het ek verslag gedoen oor hoe my “jaar van die draak” weggespring het. (https://chanettepaul.wordpress.com/2012/03/09/2012-die-jaar-van-die-draak-die-eerste-tien-weke/)

Min het ek toe geweet dat daardie draak se asem die heeltyd in my nek gaan bly blaas en die kanse is goed  dat dit gaan aanhou blaas tot die Sjinese jaar op 9 Februarie 2013 eindig. Ek weet nie wat om van die “Jaar van die slang” wat op 10 Februarie 2013 begin te verwag nie. Ek hoop dit gaan rustiger.

Agterna beskou was dit ʼn woeste, maar goeie jaar. My blog het gely onder al die druk en die lang rukke wat ek dikwels van die huis af weg was, maar daar was baie hoogtepunte. Die verskyning van drie boeke, naamlik die Maanschijnbaai-tweeluik en Labirint, was natuurlik geweldig opwindend en so ook die wavrag bekendstellings wat daarmee saamgegaan het. Daar was egter ook ander lekkertes waaroor ek nie altyd tyd gehad het om te berig nie.  Lees aan ‘Die draak se laaste asem’

04
Des
12

Stem en wen – 10 000 rand kan joune wees

 

 

Lekkerlit, meer inligting a

Lapa kondig aan:

STEM NOU vir jou gunsteling-Lekkerlit-boek van die jaar! Lees aan ‘Stem en wen – 10 000 rand kan joune wees’




Enter your email address to subscribe to this blog and receive notifications of new posts by email.

Sluit aan by 174 ander intekenaars

Desember 2012
M D W T V S S
« Nov   Jan »
 12
3456789
10111213141516
17181920212223
24252627282930
31