04
Dec
12

Stem en wen – 10 000 rand kan joune wees

 

 

Lekkerlit, meer inligting a

Lapa kondig aan:

STEM NOU vir jou gunsteling-Lekkerlit-boek van die jaar!

Net een sal wegstap met die titel: LAPA Lekkerlit-boek van die jaar.

 En jy, die leser, besluit wie die wenner is.

Die skrywer van die wenboek en een gelukkige leser kan elk
R10 000 kontant wen!

Indien jy van jou rekenaar af wil stem, volg hierdie skakel: (http://www.facebook.com/LAPA.Uitgewers/app_361792587182357 )

Indien jy van jou selfoon af wil stem hier is die skakel na ons mobi-webwerf: https://www.lekkerlit.mobi/

  Deel 1 van die Maanschijnbaai-tweeluik,

Jo & Sue,

was September se Lekkerlit boek van die maand.

Lekkerlit, meer inligting b

 


0 Responses to “Stem en wen – 10 000 rand kan joune wees”



  1. Lewer Kommentaar

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s


Enter your email address to subscribe to this blog and receive notifications of new posts by email.

Join 148 other followers

Desember 2012
M T W T F S S
« Nov   Jan »
 12
3456789
10111213141516
17181920212223
24252627282930
31  

Chanette op Facebook


%d bloggers like this: