10
Jun
13

Skelmloer & voorsmakie: Siende blind

Siende Blind - volledige omslag (2)Die omslag is gefinaliseer en die boek is by die drukkers!

As voorsmakie plaas ek die volle omslag met die flapteks daarby.

Klik op die foto as die teks dof is.

Siende blind behoort van middel Julie af beskikbaar te wees, maar gee jou boekwinkel kans om dit op die rak te kry. Dis soms nogal ʼn proses.

 Siende blind kan egter wel vooruit bestel word by:

http://www.graffitiboeke.co.za/index.php?page_id=book&book_id=15922

Ek hoop julle geniet Cara se blivetse storie!

Lees meer oor hoe die skryfproses verloop het by:

https://chanettepaul.wordpress.com/2013/01/14/so-n-blivetse-storie/

En

https://chanettepaul.wordpress.com/2013/01/18/gesoekdie-bevrore-hoender/


5 Responses to “Skelmloer & voorsmakie: Siende blind”


  1. 1 Son
    Junie 10, 2013 om 4:00 nm

    Oooo kan nie wag nie. Hoop die e-boek is ook dan beskikbaar?

  2. 3 Tanya
    Junie 12, 2013 om 12:08 nm

    Kan nie wag om die boek in die hande te kry nie. Baie dankie, weet dit gaan net so mooi wees soos al die ander!
    Geniet jou welverdiende vakansie!xxx

  3. 5 Carna
    Junie 12, 2013 om 10:39 nm

    Oe! Kan nie meer wag vir die nuwe boek nie!


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s


Enter your email address to subscribe to this blog and receive notifications of new posts by email.

Join 148 other followers

Junie 2013
M T W T F S S
« May   Aug »
 12
3456789
10111213141516
17181920212223
24252627282930

Chanette op Facebook


%d bloggers like this: