21
Feb
14

Skelmloer & voorsmakie: Raaiselspieël

Raaiselspieël

Die omslag is gefinaliseer en die boek is by die drukkers!

As voorsmakie plaas ek die volle omslag met die flapteks daarby.

Klik op die foto as die teks dof is.

Raaiselspieël behoort van middel Maart af beskikbaar te wees, maar gee jou boekwinkel kans om dit op die rak te kry. Dis soms nogal ʼn proses.

 Raaiselspieël kan egter wel vooruit bestel word by:

http://www.graffitiboeke.co.za/index.php?page_id=book&book_id=17428

Advertisements

7 Responses to “Skelmloer & voorsmakie: Raaiselspieël”


  1. 1 Bets Smith
    Februarie 21, 2014 om 2:45 nm

    Dit klink na ‘n heerlike raaiselstorie. Sal maar soos al die ander moet wag tot hy verskyn.

  2. Februarie 23, 2014 om 12:45 nm

    Ek kan nie wag nie. Ek is heeltemal versot op jou boeke.


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s


Enter your email address to subscribe to this blog and receive notifications of new posts by email.

Join 149 other followers

Februarie 2014
M D W T V S S
« Jan   Apr »
 12
3456789
10111213141516
17181920212223
2425262728  

%d bloggers like this: