17
Apr
14

Personas uit die hoed

65470_10152910802858797_968931097_nHierdie foto’s is geneem kort na die gesprek wat Izak de Vries met my by die Woordfees gevoer het, naamlik Personas uit die hoed.

Luister na die gesprek by http://iono.fm/e/79412

Een van die vrae aan die einde van die gesprek, is gevra deur Lidia wat op die foto links met my gesels.14-03-11-02-Wilna-Adriaanse -Malene-Breytenbach -Chanette-Paul

 

 

Op die foto regs, voel ek baie geëerd om kopieë van Raaiselspieël te teken vir skrywers Wilna Adriaanse en Malene Breytenbach.

 

RaaiselspieëlTe koop onder meer by:

Raaiselspieël by Graffiti

Raaiselspieël by kalahari.com


2 Responses to “Personas uit die hoed”


  1. Mei 7, 2014 om 7:40 vm

    Hallo,

    Dankie vir al die fantastiese boeke wat jy vir ons skryf …

    Ek het so paar jaar terug oorgeskakel na ʼn Kindle toe … so wil net gou hoor.

    Gaan Raaiselspieël by Amazon beskikbaar wees ?

    Groete,

    Corné Scheepers

    ­­­­­­­­­­­­­­­­­­________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________

    Skype : corne.scheepers | Cell Phone : 082 940 6185

    • Mei 7, 2014 om 9:57 vm

      Hallo Corné.
      Dis altyd so lekker om te hoor iemand geniet my boeke!
      Ja, Raaiselspieël sal binnekort op amazon beskikbaar wees asook as ePub by ander aanlynwinkels. Hopelik nog voor die einde van Mei.
      Hoop jy lees lekker!


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s


Enter your email address to subscribe to this blog and receive notifications of new posts by email.

Join 148 other followers

April 2014
M T W T F S S
« Feb   Jul »
 123456
78910111213
14151617181920
21222324252627
282930  

Chanette op Facebook


%d bloggers like this: