Archive for Oktober, 2015

31
Okt
15

Offerlam is hier… en amper daar ook

Offerlam_cover_high

Offerlam behoort teen die tyd op die boekwinkels se rakke te wees.

Dis ook aanlyn beskikbaar by onder meer Graffitiboeke en boonop tans teen ‘n lekker afslag.

Offerlam België

Die publikasiedatum van die Nederlandse vertaling is vervroeg na 3 November, dieselfde dag wat ek in België land vir ‘n boekbekendstellingstoer van twee weke.

Dit kan ook reeds bestel word by onder meer Bol.com

31
Okt
15

My splinternuwe webwerf

Screenshot - www

Die afgelope paar jaar was ek bitter skaam oor my webwerf wat so verouderd was. Tyd het net ontbreek om die inligting op te dateer. Uiteindelik het ek besef opdatering gaan net soveel verg as ‘n hele nuwe webwerf. So ‘n rukkie terug het ek en Marthie de Wet van Tilt Interactive weggespring en hier is die resultaat:

http://www.chanettepaul.co.za.




Enter your email address to subscribe to this blog and receive notifications of new posts by email.

Sluit aan by 174 ander intekenaars

Oktober 2015
M D W T V S S
« Jun   Nov »
 1234
567891011
12131415161718
19202122232425
262728293031