31
Oct
15

My splinternuwe webwerf

Screenshot - www

Die afgelope paar jaar was ek bitter skaam oor my webwerf wat so verouderd was. Tyd het net ontbreek om die inligting op te dateer. Uiteindelik het ek besef opdatering gaan net soveel verg as ‘n hele nuwe webwerf. So ‘n rukkie terug het ek en Marthie de Wet van Tilt Interactive weggespring en hier is die resultaat:

http://www.chanettepaul.co.za.


4 Responses to “My splinternuwe webwerf”


  1. Oktober 31, 2015 om 11:13 vm

    So mooi geskop. Ek sien uit na al die blogs wat gaan volg, of is dit nou “vlogs” soos Paula van Sevende Laan vertel?

  2. 3 Lucreshia Pietersen
    November 5, 2015 om 1:06 nm

    Halo Chanette,
    Ek weet nou nie of ek hier moet skryf, of op jou blog nie, jong. Nes Mignon Mayden is ek ‘n toe snoek wanneer dit kom by die web,internet,fb en e-pos. Ek was jare terug, voor trou en kinders grootmaak, ‘n boekvraat. Het omtrent ‘n maand terug weer begin lees. Raai wat gryp ek toe eerste in die bib?….Meetsnoer! Wat ‘n BELEWENIS! Ek kon nie ophou nie, kon net nie genoeg kry nie. Nodeloos om te se (ai die bleddie tablet,ek ken van alt136,op ‘n toetsbord, hoor, maar kry nie die kappie op die “e” op die ding nie.LOL) Wat noem mens nou weer die tekens? Anyway, wat ek wou se, ek het “Siende Blind” ook verorber. Nou besig met “Boheem”. Jirre Chanette jy KAN skryf hoor! Elke boek wat ek tot dusver gelees het, bind my wragtig so, dat my kos staan en verbrand en ek wens so ek kon met jou face to face sit en gesels.
    Keep up the good work girl.You Go!
    LHP

    • November 5, 2015 om 1:31 nm

      Hallo Lucretia. Hoe lekker lag ek nou! Daardie diakritiese tekens gee mens inderdaad grys hare. Dis heerlik om te hoor jy geniet my boeke. Jammer oor die verbrande kos, maar dis vir my ‘n groot kompliment! Hoop jy geniet my ander boeke ook.🙂


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s


Enter your email address to subscribe to this blog and receive notifications of new posts by email.

Join 148 other followers

Oktober 2015
M T W T F S S
« Jun   Nov »
 1234
567891011
12131415161718
19202122232425
262728293031  

Chanette op Facebook


%d bloggers like this: