02
Nov
15

Offerlam se Caz Colijn in Gent

‘n Visuele toertjie van plekke in Gent waar Caz haar bevind het.

Hier is die Graslei waar sy en Luc mekaar die eerste keer sien, waar Erevu haar dophou en sy kriek (kersiebier) drink.

Graslei 1 IMG_1868 IMG_1873 IMG_1884 IMG_1900

Sy koop Gentse Neuzen – lekkergoed met ‘n framboossmaak wat eie is aan Gent – en drink by ‘t Galgenhuis ‘n “pilsje”.

IMG_1880   IMG_1881

Caz wag op Sint-Baafsplein vir Tieneke terwyl dié by die notaris is.

IMG_1850  IMG_1854IMG_1853

Sy ontdek ‘n restaurantjie ‘n entjie weg van die Graslei waar sy goedkoper ete en drinke kry en sommer ‘n samaritaan wat haar help om ‘n selfoon te koop ook. Dis wat sy van haar tafel af sien:

IMG_1907 IMG_1909 IMG_1910

Die kamer met die dakstoep wat sy by Erdem huur en Gent in die aand :

IMG_1915  IMG_1918kitaar-Gent_1

Ek hoop jy het lekker saam met Caz in Gent gekuier!


0 Responses to “Offerlam se Caz Colijn in Gent”



  1. Lewer Kommentaar

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s


Enter your email address to subscribe to this blog and receive notifications of new posts by email.

Join 148 other followers

November 2015
M T W T F S S
« Oct   Jun »
 1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
30  

Chanette op Facebook


%d bloggers like this: